# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings oor die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die verslag onthul dat meer as 40-duisend studente op onbehoorlike wyse NSFAS-befondsing van ongeveer 5,1-miljard-rand ontvang het. Makaneta vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om die bevindinge dringend in werking te stel:
# Die onafhanklike energie-ontleder Tshepo Kgadima sê die regering en Eskom moet die skuld kry vir hoë elektrisiteitspryse. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopato, het veranderings aan die elektrisiteitsprysbeleid aangekondig wat daarop gemik is om bekostigbaarheid te verbeter en te verseker verbruikers word nie onregverdig belas met koste weens ondoeltreffendheid, munisipale skuld en […]
# Die leier van die National Coloured Congress en parlementslid, Fadiel Adams, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het werklik vergeet van die korrespondensie wat aan hom gestuur is. Hy het verskoning gevra en dit toegeskryf aan sy veeleisende program as party-leier. Adams sê hy is besig om probleme op die Kaapse Vlakte op te […]
# President Cyril Ramaphosa het formeel beswaar aangeteken teen Thandazani Madonsela se aanstelling as getuienisleier vir die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee. Hy sê Madonsela is in ‘n belangebotsing gewikkel weens sy verwydering as aangewese lid van die Regterlike Dienskommissie in 2022, asook ‘n regsmening wat aan die ANC-koukus verskaf is. Die komitee het twee weke […]
# National Coloured Congress leader and Member of Parliament Fadiel Adams has told the Madlanga commission he genuinely forgot correspondence sent to him. He apologised, saying his demanding schedule as a political party leader contributed to the oversight. Adams described working long hours addressing problems across the Cape Flats. He says email was not his […]
# A prosecutor in the fraud and corruption case involving senior Crime Intelligence officials says she has been under immense pressure to withdraw the matter. According to EWN, advocate Joy Hlatshwayo reportedly told a defence lawyer she wanted to “get the matter out of the way”. The National Prosecuting Authority has confirmed it will permanently […]
# Statistiek Suid-Afrika het aangekondig die jaarlikse verbruikersprysinflasie het verlede maand tot 4,3-persent gedaal vanaf vyf-persent in Junie. Die jongste syfer dui op ‘n afname in prysdruk, terwyl verbruikerspryse maandeliks met 0,2-persent gestyg het. Die daling in jaarlikse inflasie bring die styging in pryse nader aan die middelpunt van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se teikenband. Beleidsmakers […]
# President Cyril Ramaphosa has formally objected to the appointment of Thandazani Madonsela as evidence leader for Parliament’s Section 89 impeachment committee. In a letter, he says Madonsela is conflicted, citing his removal as his Judicial Service Commission appointee in 2022 and legal advice given to the ANC caucus. The committee voted two weeks ago […]
# Statistics South Africa has announced that annual consumer price inflation has eased to 4.3-percent last month, down from five-percent in June. The latest figure marks a moderation in price pressures, while consumer prices increased by 0.2-percent month-on-month. The decline in annual inflation brings price growth closer to the midpoint of the South African Reserve […]