Skip to content

Kunene gereed om met ander partye saam te werk as hy burgemeester word [KLANK]

# Die adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, sê die party sal met ander politieke partye saamwerk om Johannesburg te bestuur ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Kunene het aan die SABC gesê sy ervaring as lid van die Burgemeesterskomitee vir Vervoer het hom insig gegee in die uitdagings rondom dienslewering. Hy sê die PA sal infrastruktuur, openbare veiligheid, munisipale skuld en verbeterde dienste vooropstel, terwyl hulle vennootskappe aangaan met partye wat soortgelyke prioriteite deel:

ENG-KuneneOnCoalition