# The African Transformation Movement will urgently approach the Constitutional Court for clarity on the implementation of the Section 89 impeachment process. The move follows a Western Cape High Court interim interdict halting Parliament’s impeachment hearings against President Cyril Ramaphosa. ATM spokesperson Zama Ntshona says the ruling has created constitutional uncertainty and argues that only […]
# President Cyril Ramaphosa sal vandag die Eerste Gewone Sitting van die Sewende Pan-Afrikaanse Parlement by sy hoofkwartier in Midrand, Gauteng, open. Die weeklange sitting word gehou onder die Afrika-Unie se 2026-tema om volhoubare waterbeskikbaarheid en veilige sanitasie te verseker. Die byeenkoms volg op die verkiesing van die nuwe Pan-Afrikaanse Parlementsburo in April. Dit sal […]
# Die African Transformation Movement gaan die Konstitusionele Hof dringend nader vir duidelikheid oor die instelling van die Artikel 89-ampsklagproses. Die stap volg op ‘n tussentydse interdik van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die Parlement se ampsklagverhoor teen President Cyril Ramaphosa staak. ATM se woordvoerder Zama Ntshona sê die uitspraak het grondwetlike onsekerheid geskep en voer […]
# The Activists and Citizens Forum is calling for the removal of Independent Directorate Against Corruption head Advocate Andrea Johnson following her testimony before the Madlanga Commission. The forum’s spokesperson Dennis Bloem says Johnson’s admission that she had not verified Brigadier Dineo Mokwele’s qualifications before approving charges raises serious concerns about her conduct. He argues […]
# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op die verwydering van die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, na haar getuienis voor die Madlanga-kommissie. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê Johnson se erkenning dat sy nie brigadier Dineo Mokwele se kwalifikasies nagegaan het voordat sy die aanklagte goedgekeur […]
# Die Madlanga-kommissie hervat vandag met die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, wat na verwagting haar getuienis sal voortsit. Sy word steeds ondervra oor die wettigheid van ondersoeke, teenstrydighede in haar getuienis en besluite in hoëprofiel-korrupsiesake. Johnson het verskeie uitlatings teruggetrek en die hoof van die polisisie se Misdaadintelligensie Tegniese-ondersteuningsdienste, Dineo […]
# A News24 opinion column by assistant editor overseeing investigations, Pieter du Toit, has argued that Independent Directorate Against Corruption head Advocate Andrea Johnson’s has undermined confidence in her leadership and the credibility of the directorate. This follows the testing of her evidence at the Madlanga Commission. Du Toit says Johnson’s position has become untenable […]
# The Border Management Authority says long queues of freight trucks – up to 20-kilometres long – at the Beitbridge Port of Entry are being caused by congestion on the Zimbabwean side of the border. BMS spokesperson Mmemme Mogotsi says all South African border operations, including customs, immigration and health inspections, are functioning normally. She […]
# In die ondersoekhoof van News24, Pieter du Toit, se meningsrubriek word aangevoer dat die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, die vertroue in haar leierskap en geloofwaardigheid van die direktoraat ondermyn het. Dit volg op ‘n oorsig van haar getuienis by die Madlanga-kommissie. Du Toit sê Johnson se posisie het […]