# Die waarnemende minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, sê die regering is vasberade om die maatreëls te verskerp teen die seksuele uitbuiting van kinders, statutêre verkragting en aanlyn dreigemente teen kinders. Sy het die departement se begroting van 302-miljard rand vir die 2026/2027 finansiële jaar gister in die Parlement ter tafel gelê. Chikunga het beklemtoon […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie sê hy stuur sy pas opgestelde elektrisiteitprysbeleid na die Kabinet vir verwerking en openbare kommentaar. Die beleid gee ʼn hersiene raamwerk van die tariefbepaling, groothandelpryse, koste om stelsel te gebruik, munisipale koste van voorsiening en maatskaplike beskerming. Eskom het in April pryse vir regstreekse klante met 8,76-persent verhoog. […]
# Acting Social Development minister, Sindisiwe Chikunga, says 293-billion-rand has been allocated for monthly direct transfers to children, older persons and persons with disabilities, as part of the social assistance programme. She tabled the department’s 302-billion-rand budget for the 2026/2027 financial year in Parliament yesterday. Chikunga added that 36.4-billion-rand has been allocated for the continuation […]
# Union federation Cosatu says it is concerned by the dangers posed by the Constitutional Court challenge to the Public Procurement Act by the Western Cape government and the City of Cape Town. The Act will bring all procurement within the state under a central office housed in the National Treasury. It also sets guidelines for […]
# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag op ʼn staatsbesoek van twee dae aan Botswana vir die sesde sitting van die Suid-Afrika/Botswana Bi-nasionale Kommissie in Gaborone. Die basiese doelwit is om die bestaande bilaterale vennootskap tussen die twee lande te verdiep en te versterk. Suid-Afrika is Botswana se grootste handelsvennoot en verantwoordelik vir meer as 50-persent […]
# The Public Servants Association says it is concerned about reports of another expected fuel price increase. As per the Central Energy Fund’s fuel price predictions, petrol 93 petrol 95 are expected to increase by 13-cents and 19-cents respectively, while diesel 0.05-percent sulphur and diesel 0.005-percent decreasing by four-rand-41-cents and three-rand-52-cents respectively. PSA’s Claude Naicker […]
# The Department of Electricity and Energy says it is currently advancing its newly compiled electricity pricing policy for Cabinet processing as well as public consultation. The policy will provide a revised framework for tariff-setting, wholesale pricing, use-of-system charges, municipal cost of supply enforcement and social protection. In April, Eskom hiked prices for direct customers […]
# Die MK-party se leier, Jacob Zuma, het Nhlamulo Ndlela se lidmaatskap opgeskort hangende die uitslag van ʼn interne ondersoek. Hy is as die party se nasionale woordvoerder verwyder na beskuldigings dat hy die MK-party verkeerd voorgestel het by die bekendstelling van hulle nuwe Leierskap-instituut. Ndlela word beskuldig van wangedrag, dat hy tweespalt saai en […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die Madlanga-ondersoekkommissie se werk ondersteun pogings om aanspreeklikheid in polisiëring te versterk. Die kommissie ondersoek misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel. Dit volg na bewerings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, in Julie 2025. Cachalia sê die meeste van die onlangse inhegtenisnemings en strafregtelike […]