# ActionSA steun die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, se aanbeveling aan die kabinet om KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, aan te stel as hoof van die Valke. Stephan Gerber van ActionSA sê die aanbeveling volg op maande van ondersoeke, kommissies, parlementêre komitees en toenemende openbare druk oor misdadige interne elemente se beweerde infiltrasie van die Polisiediens. Hy sê Mkhwanazi het verlede jaar hierdie bekommernisse nasionaal onder die kollig geplaas:
ActionSA steun aanbeveling om Mkhwanazi as hoof van Valke aan te stel [KLANK]
AFR GerberOnHawks