Skip to content

Parlementêre komitee vra dringende optrede om probleme met openbare gesondheid te hanteer [KLANK]

# Die parlementêre gekose komitee oor Maatskaplike Dienste vra aanspreeklikheid en onmiddellike ingryping om swakhede in die openbare gesondheidstelsel te hanteer. Die Gesondheidsdepartement het die komitee ingelig oor sy jaarverslag. Die departement het sy ongekwalifiseerde ouditmening gehandhaaf en sy teiken bereik om 100-persent van geldige fakture binne 30 dae te betaal. Die komitee se voorsitter, Desery Fienies, sê hulle is bekommerd oor die gaping tussen begrotingsbesteding en die ervarings van staatsgesondheids-pasiënte:

ENG FieniesONChallenges