# President Cyril Ramaphosa says active civic participation is essential to strengthening democracy. He was speaking at the launch of the milestones of freedom campaign at the Union Buildings in Tshwane. Ramaphosa urged South Africans to take an active role in public life by voting, joining community initiatives, and participating in national dialogue processes. He […]
# President Cyril Ramaphosa sê daadwerklike burgerlike deelname is noodsaaklik om demokrasie te versterk. Hy het gepraat tydens die bekendstelling van die Mylpale van Vryheid-veldtog by die Uniegebou in Tshwane. Ramaphosa het Suid-Afrikaners aangespoor om ‘n aktiewe rol in die openbare lewe te speel deur te stem, by gemeenskapsinisiatiewe aan te sluit en deel te […]
# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei […]
# The Investigating Directorate Against Corruption has dismissed reports that the Head of Crime Intelligence, Dumisani Khumalo, has been arrested. This follows earlier media reports suggesting he had been taken in and processed at a police station in Pretoria. IDAC spokesperson Henry Mamothame says the information is inaccurate and has urged the public to disregard […]
# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het berigte verwerp dat die Hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, gearresteer is. Dit volg na vroeëre mediaberigte dat hy in hegtenis geneem is en by ‘n polisiekantoor in Pretoria verwerk is. Die woordvoerder van die eenheid, Henry Mamothame, sê die inligting is foutief en het die publiek versoek om die […]
# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van sakeman Tumelo Nku uitgestel tot ‘n latere onbevestigde datum. Hy sou verskyn het in verband met die Aeroton-dwelmonderskeppingondersoek van 300-miljoen-rand. Die uitstel is toegestaan as gevolg van onsekerheid oor die lengte van Nku se getuienis in die lig van die omstandighede en die voortgesette getuienis deur Getuie J. […]
# AfriForum says landowners, farmers and communities should prepare for a potentially severe winter wildfire season. This follows a National Disaster Management Centre outlook showing high fire risk in parts of Mpumalanga, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, Gauteng, Limpopo and North West due to hot, dry and windy conditions. AfriForum’s Tarien Cooks says above-normal temperatures, strong […]
# The Madlanga Commission has postponed the testimony of businessman Tumelo Nku, to a later unconfirmed date. He was expected to appear in connection with the 300-million-rand Aeroton drug bust investigation. Nku’s postponement is due to uncertainty about the length of his testimony in view of the circumstances and the ongoing testimony of Witness J. […]
# Die MK-party het aangekondig oudpresident Jacob Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, en die nasionale woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, is met onmiddellike ingang geskors. Die party sê die besluit volg na bevindings dat hul optrede die organisasie se eenheid, dissipline en grondwetlike prosesse ondermyn het, insluitend ongemagtigde openbare verklarings en optrede wat interne verdeeldheid veroorsaak het. […]