Skip to content

Aktivis moedig studente aan om NSFAS-aansoeke voor sperdatum in te dien [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta moedig voornemende studente aan om hul aansoeke by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in te handig voor môre se sperdatum. Die skema het reeds meer as ʼn miljoen aansoeke vir volgende jaar se finansieringsiklus ontvang. Makaneta veroordeel mense en bedrieglike organisasies wat studente uitbuit deur geld te vra om hulle met die aansoeke te help:

ENG MakanetaONDeadline