# President Cyril Ramaphosa’s legal team is reportedly planning to file papers in the Western Cape High Court today, seeking a review of the Section 89 panel report. The Constitutional Court ruled that the National Assembly acted unlawfully when it voted against adopting the report. The report found that Ramaphosa had a case to answer […]
# Former president Thabo Mbeki says he hopes South African Ambassador to the United States, Roelf Meyer, will succeed in mending relations between Pretoria and Washington. Meyer was officially accredited at the White House last Thursday. He is joined in the US by career diplomat Thabo Thage to re-establish the South African embassy. Mbeki told […]
# Southern African Development Community Foreign ministers have reaffirmed their commitment to collective action to strengthen regional integration and shield member states from escalating global geopolitical and economic disruptions. This follows the SADC Ministers of Foreign Affairs Retreat held at the Kruger National Park in Mpumalanga over the weekend. In his closing remarks, minister of […]
# Die EFF veroordeel die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee oor Finansiële Bestuur se voortgesette weiering om sy grondwetlike verantwoordelikheid na te kom en verantwoording te doen vir die aanstelling en vergoeding van die Sekretaris van die Parlement, Xolile George. Die party het tydens ‘n onlangse vergadering van die Komitee formeel versoek dat die saak […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê die regering gaan voort met die versterking van sy operasies om georganiseerde stropingsindikate te beveg. Suid-Afrikaanse owerhede het beslag gelê op agt-duisend-686 eenhede uitgeskulpte perlemoen met ‘n geraamde straatwaarde van ongeveer 1,6-miljoen-rand in twee afsonderlike voorvalle in Partridge Point in Simonstad en Grabouw. […]
# Suid-Afrika is vandag en môre gasheer vir die 17de Afrika-streeksronde van die Manfred Lachs Ruimtereg skyn-hofkompetisie in Pretoria. Die kompetisie se tema is – Empowering Africa’s future in Space Governance for Sustainable Space Activities. Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sestreekverteenwoordiger in Afrika vir die kompetisie, Nomfuneko Majaja, sê die beste jong regsdenkers […]
# Die Stad Kaapstad vra die Ministerie van Polisie om die voortdurende mislukking van die strafregstelsel aan te spreek, veral rakende skuldigbevindings vir onwettige en verbode vuurwapens wat deur stadswetstoepassers gekonfiskeer word. Die stad het tussen Januarie 2023 en Maart 2026 een-duisend-763 sake wat verband hou met onwettige vuurwapens en ammunisie aangeteken. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Die DA oorweeg sy benadering om die Mededingingswet te wysig om anti-mededingende eksklusiewe ooreenkomste in kleinhandel aan te pak. Die party sê ‘n geskil tussen Woolworths en die visverskaffer Grey’s Marine het die klein onderneming gedwing om te sluit nadat hy langer as 30 jaar Woolworths se verskaffer was. Die DA-lid, Toby Chance, sê […]
# Eskom sê die kragstelsel toon steeds verbeterde veerkragtigheid al kom die winter nader. Daar was tot dusver geen kragonderbrekings in die huidige boekjaar nie. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê Eskom voeg vandag meer as drie-duisend megawatt opwekkingskapasiteit by die nasionale netwerk om bestendige kragvoorsiening te versterk voor die weeklikse piek-aanvraag-tye: