# Die musiekkenner Shelon Leal sê dit is nou 44 jaar sedert die kompakskyf die manier verander het waarop die wêreld na musiek luister. Hy het aan Radio 702 gesê toe die kompaskyf in 1982 sy verskyning gemaak het, het sy bekostigbaarheid en duursaamheid dit meer gewild gewild gemaak as langspeelplate en magneetband, en dit […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom ‘n nuwe raamwerk en ooreenkoms van verstandhouding tussen die regerings van Suid-Afrika en Zimbabwe om samewerking in Justisie en Korrektiewe Dienste te versterk. Gevangenisbevolkingsyfers dui aan daar is meer as 170-duisend gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke, insluitend ‘n beduidende aantal buitelandse burgers. Woordvoerder Claude Naicker sê enige projek moet oorweeg […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika het sy lemoenuitvoer-voorspellings vir 2026 verlaag te midde van erge weer, geopolitieke spanning, markontwrigtings en logistieke uitdagings. Die uitvoerberaming vir Valencia-lemoene is met agt persent verlaag tot 58-miljoen kartonne, terwyl die vooruitskatting vir Navel-lemoene met 19-persent verlaag is tot 24,3-miljoen kartonne. Algehele sitrusuitvoere sal na verwagting 197,9-miljoen kartonne van 15-kilogram […]
# Airlink gaan van 16 November regstreekse vlugte tussen Gqeberha in die Oos-Kaap en die Kruger-Mpumalanga Internasionale Lughawe in Mbombela instel. Die lugredery sal drie vlugte per week bedryf op ‘n 44-sitplek Embraer ERJ140-vliegtuig – Maandae, Woensdae en Vrydae. Airlink sê die roete sal reistyd aansienlik verminder vir vakansiereisigers deur verbindings deur Gauteng uit te […]
# Transnet het aangekondig hy wil ontslae raak van 15 sake-eiendomme wat nie meer as kernbates beskou word nie. Dit sluit in die ikoniese Carlton-sentrum in Johannesburg, gholfbane en winkelsentrums. Transnet het die Carlton-sentrum in 1999 by Anglo American gekoop teen 33-miljoen-rand. Die gebou was jare die hoogste in Suid-Afrika, met sy 50 verdiepings wat […]
# A Madlanga commission evidence leader, advocate Mahlape Sello, has objected to interruptions by businessman Vusimuzi “Cat” Matlala’s legal counsel, advocate Annelene van der Heever. The dispute arose during questioning about recordings and assurances allegedly provided by the National Prosecuting Authority regarding Matlala’s status as a suspect. Sello argued Van der Heever could not pre-empt […]
# The precious stones theft case against the suspended deputy chief of Ekurhuleni Metropolitan Police Department, Julius Mkhwanazi, has been postponed to 18 September. Mkhwanazi and his co-accused Kgomotso Makhubo, Adrian Norman Mackenzie and Keisha Leigh Stols appeared in the Johannesburg Magistrate’s Court this morning. They face charges of theft of precious stones worth 14-million-rand. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het ‘n Arbeidshof-interdik bekom teen die Registrateur van Arbeidsverhoudinge, wat in Junie in die Staatskoerant verklaar het hy is van plan om die vakbond se registrasie te kanselleer. Die VSA is 60-dae gegee om vertoë te rig. Die arbeidsregistrateur, Lehlohonolo Molefe, sê die derde grootste staatsdiensvakbond het nie geouditeerde finansiële […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister Sihle Zikalala has urged communities to protect infrastructure and pay for services. This as government continues to partner with the private sector to drive infrastructure development. Speaking on the sidelines of the Sustainable Infrastructure Development Symposium in Cape Town, Zikalala told the SABC that shared services under the […]