# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum verwerp enige poging deur die Parlement se Artikel 22-komitee om regulatoriese raamwerke, lisensies of staatsgesteunde toesig op kerke af te dwing. Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het die Parlementêre Artikel 22-komitee gestig vir nasionale raadpleging om ‘n selfregulerende raamwerk, […]
# Die Madlanga-kommissie se Aanbevelings-taakspan het ‘n kaptein verbonde aan die polisie se Forensiese Wetenskaplaboratorium in hegtenis geneem op aanklagte van regsverydeling. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die verdagte is Vrydag by sy woning in Pretoria gearresteer. Sy sê die inhegtenisneming hou verband met bewerings van regsverydeling in verskeie hoëprofiel-moordsake wat tans ondersoek word, asook bewyse […]
# The Madlanga Commission’s Recommendations Task Team has arrested a captain attached to the SAPS Forensic Science Laboratory on charges of defeating the ends of justice. Police spokesperson Athlenda Mathe says the suspect was arrested on Friday at his residence in Pretoria. She says the arrest is linked to allegations of defeating the ends of […]
# Sokker: Die Gautengse regering het die Orlando Pirates hartlik geluk gewens met hul geskiedkundige oorwinning in die Betway Premierskap-kampioenskap vir 2025/2026. Regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hierdie prestasie is ‘n bewys van die klub se harde werk, dissipline, veerkragtigheid en toewyding aan uitnemendheid dwarsdeur die seisoen. Hy sê die oorwinning is opwindend en maak miljoene […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê infrastruktuurbelegging bly sentraal tot ekonomiese groei, werkskepping en verbeterde openbare dienste. Godongwana sê die regering gaan voort om aansienlike hulpbronne te bestee om te reageer op waterlekkasies en stelselfoute, eerder as om die oorsaak van die krisis, verouderende en vervalle waterinfrastruktuur, aan te spreek. Die minister sê […]
# Finance minister Enoch Godongwana says infrastructure investment remains central to economic growth, job creation and improved public services. Godongwana says government continues spending significant resources responding to water leaks and system failures, rather than addressing the root cause of the crisis, namely ageing and dilapidated water infrastructure. The minister says the current water funding landscape remains […]
# ActionSA says South Africans continue to endure horrific levels of violence and crime. The party’s spokesperson, Matthew George says 58 murders and 140 cases of sexual assault reported daily, cannot fully capture the trauma and fear experienced by communities across the country. He says the fact that roughly half of reported rapes occur either […]
# ActionSA sê Suid-Afrikaners verduur steeds skrikwekkende vlakke van geweld en misdaad. Die party se woordvoerder, Matthew George, sê die 58 moorde en 140 gevalle van seksuele aanranding wat daagliks aangemeld word, kan nie die trauma en vrees wat gemeenskappe in die land ervaar ten volle weerspieël nie. Hy sê ongeveer die helfte van hierdie […]
# Die Forum for South Africa sê korrupsie binne die polisie dra by tot die hoë misdaadsyfer in die land. Waarnemende nasionale polisiekommissaris Puleng Simpane het aangekondig die Staatsveiligheidsagentskap voer tans lewenstyloudits op luitenant-generaals uit, met planne om die proses na majoor-generaals uit te brei. FOSA se leier, Tebogo Mshilompane, sê om te verwys na […]