# Parliament’s ad hoc committee investigating allegations of criminal infiltration in the justice system has cleared most high-profile witnesses of any criminal conduct or links to cartels in the disbanding of the Political Killings Task Team. The committee deliberated on its draft report yesterday, in which no criminal findings were made against the likes of […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal vandag en môre president Cyril Ramaphosa se dringende versoek aanhoor om die werk van die Parlement se Ampsklagkomitee te staak totdat sy hersieningsaansoek van die Artikel 89-paneel se bevindinge afgehandel is. In November 2022 het die paneel prima facie bewyse gevind dat Ramaphosa moontlik die Grondwet oortree het en ernstige […]
# The Department of Home Affairs says over 70-thousand people have been repatriated at the Musina Repatriation Centre in Limpopo. The centre is enabling the faster processing and verification of undocumented foreign nationals, as well as facilitating efficient clearance through the Beitbridge port of entry. Most of the people being repatriated are Malawians, Zimbabweans, and […]
# Parliament’s Impeachment Committee chairperson, Makashule Gana, says he’s confident the Western Cape High Court will allow the Section 89 impeachment process to continue despite president Cyril Ramaphosa’s legal challenge. The president wants the process suspended pending the review of the Section 89 independent panel report, which found that he has a prima facie case […]
# The Western Cape High Court will today and tomorrow hear president Cyril Ramaphosa’s urgent bid to halt the work of Parliament’s Impeachment Committee until his review application of the Section 89 panel’s findings is finalised. In November 2022, the panel found prima facie evidence that Ramaphosa may have violated the Constitution and committed serious […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens moedig Suid-Afrikaners aan om hul 67 minute hierdie Mandela-dag te gebruik om bloed te skenk. Die bloeddiens sê een bloedskenking kan tot drie lewens red, en doen ‘n beroep op meer mense, veral eerstekeer-skenkers, om lewensredders te word. Die organisasie sê die skenkingsproses is veilig, eenvoudig en neem minder as […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika sê mynmaatskappye moet saamwerk om blywende voordele vir gemeenskappe te lewer in plaas daarvan om op individuele maatskaplike en arbeidsplanne staat te maak. Die uitvoerende hoof van die raad, Mzila Mthenjane, sê hoewel die bedryf sedert 2004 meer as 100-miljard-rand in gemeenskapsprojekte belê het, is meer gekoördineerde pogings nodig […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n volledige ondersoek na die ineenstorting van ‘n muur by die Nazareth Baptiste Kerk in Inanda, KwaZulu-Natal, moet voltooi word voordat konstruksie hervat word. Agt mense is Maandag beseer, met vier steeds in die hospitaal, toe ‘n keermuur ineengestort het. Macpherson het na ‘n […]
# Die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se huidige administrasie maak gebruik van ‘n meer vaartbelynde en kostedoeltreffende model vir tegniese ondersteuning as vorige bestuurstrukture. Die woordvoerder van die ministerie, Matshepo Seedat, sê vier spesialisadviseurs kos bykans tien-miljoen-rand-per jaar en is aangestel om te help om bestuur […]