# Die regering vra die publiek en organisasies om nie die voorgeskrewe ontwerp van die nasionale vlag te verander of te verdraai nie. Dit volg op berigte oor verlede week se betoging buite die Parlement wat deur die Christians United for Africa en die Suid-Afrikaanse Vriende van Israel gereël is en waar die vlag gewysig is. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, sê die nasionale vlag is nie ʼn embleem of ʼn ontwerp wat verander kan word nie:
Regering waarsku teen verandering aan die nasionale vlag [KLANK]
ENG BaloyiONFlag