# AfriForum doen ‘n beroep op owerhede om die ondersoek na die moord op ‘n bejaarde egpaar in die Krugerwildtuin as ‘n saak van nasionale belang te hanteer. Hul liggame is ná ‘n soektog by ‘n piekniekplek by Crooks Corner by die samevloei van die Limpopo- en Levubu-rivier gevind nadat hulle nie na hul kamp […]
# ActionSA says former South African Revenue Service commissioner, Edward Kieswetter, is the right person to chair the newly established Police Advisory Panel. The panel’s primary mandate is to evaluate progress on the police’s reset agenda and accelerate the implementation of recommendations from the Madlanga Commission. The commission has heard testimony of corruption and criminal […]
# Die ministers vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit het vir vandag ʼn dringende vergadering in Pretoria belê om die toenemende betogings teen immigrasie en onwettige buitelanders in die land te bespreek. Daar is ʼn beroep op die regering gedoen om immigrasiewette toe te pas en teen ongedokumenteerde buitelanders op te tree. Die ministers sal ʼn […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, is calling on all provincial departments to prioritise vaccinating as many animals as possible over the coming weeks. This follows the arrival of the first batch of a 3.5-million-dose consignment of Biogénesis Bagó foot-and-mouth disease vaccines. This is the largest single consignment of FMD vaccines ever imported into South […]
# President Cyril Ramaphosa se regspan gaan volgens berigte vandag by die Hooggeregshof in Kaapstad aansoek doen om die Artikel 89-paneel se verslag te laat hersien. Die Konstitusionele Hof het bevind dat die Nasionale Vergadering onwettig opgetree het deur teen die verslag se aanvaarding te stem. Volgens die verslag moet Ramaphosa wel verslag doen oor […]
# AfriForum is calling on authorities to treat the investigation into the murder of an elderly tourist couple at the Kruger National Park as a matter of national importance. Their bodies were found at Crook’s Corner, where the Levubu and Limpopo rivers meet inside the national park, following a search operation after they failed to return […]
# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy hoop Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sal die verhouding tussen Pretoria en Washington kan herstel. Meyer is Donderdag amptelik in die Withuis geakkrediteer. Hy sluit in Amerika aan by die beroepsdiplomaat, Thabo Thage, om Suid-Afrika se ambassade te hervestig. Mbeki het aan die SABC gesê hy het […]
# The Justice, Crime Prevention and Security Ministers will convene an urgent meeting in Pretoria today to discuss the rising protests on immigration and illegal foreigners in the country. There have been calls for government to enforce immigration laws and act against undocumented foreign nationals. The JCPS Ministers will finalise a framework on the national […]
# Die ministers van Buitelandse Sake van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is verbind tot kollektiewe optrede om streeksintegrasie te versterk en lidstate te beskerm teen stygende globale geopolitieke en ekonomiese ontwrigting. Dit volg op die SAOG-ministers van Buitelandse Sake-vergadering wat die naweek in die Krugerwildtuin in Mpumalanga gehou is. In sy slotopmerkings het die minister van […]