Skip to content

Minister van Gesondheid herbevestig sy verbintenis tot samewerking met SAMA [KLANK] 

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het die departement se verbintenis herbevestig om nou saam met die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging te werk ten einde gesondheidsorgdienste te verbeter. Dit volg op die verkiesing van Edward Ngwenya as die vereniging se nuwe voorsitter, terwyl die vorige voorsitter, Mvuyisi Mzukwa, as president aangestel is. Foster Mohale van die Departement sê gereelde skakeling met SAMA is belangrik om uitdagings aan te spreek waarmee mediese praktisyns en pasiënte te kampe het, en om ’n gesondheidstelsel te bou wat beter op mense se behoeftes reageer en meer billik is:

ENG MohaleOnMedicalAssociation