Skip to content

Sun International maak spelersbeskerming ‘n prioriteit tydens Maand vir Verantwoordelike Dobbelary [KLANK]

# Sun International doen ‘n beroep op dobbelaars om hulpmiddels vir verantwoordelike dobbel, soos bestedingsperke, afkoeltydperke en persoonlike onttrekking, te gebruik om problematiese dobbelgedrag te voorkom. Hierdie oproep kom terwyl Suid-Afrika ‘n Maand vir Verantwoordelike Dobbel gedenk. Die maatskappy beperk ook kinders se blootstelling aan dobbeladvertensies en bied meer advertensieruimte vir boodskappe oor verantwoordelike dobbel. Zandi Mposelwa van Sun International doen ‘n beroep op ander gelisensieerde dobbeloperateurs om spelerbeskerming ‘n prioriteit te maak:

ENG MposelwaOnResponsibleGambling