# The Motor Industry Staff Association is calling for stronger protection of women and children in South African homes, as domestic violence remains a serious problem. According to the union, the latest crime statistics show many rapes and murders happen in domestic settings, with alcohol abuse, toxic masculinity and family conflict driving violence. The association’s […]
# The agricultural organisation TLU SA says its young farmer of the year competition plays an important role in developing future agricultural leaders and strengthening the farming sector. The organisation encourages young farmers not to underestimate their potential and to take part in this year’s competition before entries close on 19 June. TLU SA’s Bennie […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank versoek om nie die terugkoopkoers tydens sy komende vergadering te verhoog nie. Die federasie voer aan werkers verkeer reeds onder druk weens hoë lewenskoste, hoofsaaklik as gevolg van stygende brandstofpryse. Hy waarsku hoër rentekoerse sal skuld verhoog, die ekonomie vertraag en werkloosheid, wat reeds uitermate hoog is, […]
# Corruption Watch het die regering versoek om dringend aanspreeklikheid en openbare deelname te versterk in die stryd teen korrupsie. Die organisasie sê in sy 2025-jaarverslag hy het verlede jaar meer as twee-duisend-200 klagtes ontvang, met bedrog, omkopery en wanadministrasie van die belangrikstes. Daar word steeds die meeste oor wetstoepassing gekla, terwyl Gauteng die hoogste […]
# Professor Liesl Zühlke van die Universiteit van Kaapstad het die 2026 L’Oréal-Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie vir Vroue in Wetenskap se Internasionale Toekenning vir Afrika en die Arabiese State gewen. Die toekenning erken Zühlke se werk in hart- en kardiovaskulêre wetenskap, veral die verbetering van behandeling vir kinders en vroue in […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jongboer van die jaar-kompetisie speel ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van toekomstige landbouleiers en die versterking van die landbousektor. Die organisasie moedig jong boere aan om nie hul potensiaal te onderskat nie en voor 19 Junie vir vanjaar se kompetisie in te skryf. Bennie van Zyl van […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig weens ‘n moontlike veiligheidsgebrek van 920 Jeep Grand Cherokee WL-voertuie wat tussen 2021 en 2023 verkoop is. Daar is ‘n probleem met ‘n foutiewe boonste beheerarm-knypbout wat kan breek, wat kan lei tot ‘n verlies aan beheer en die risiko van ‘n ongeluk verhoog. Phetho Ntaba van […]
# ActionSA sê gemeenskappe in die Oos-Kaap het krane wat werk en betroubare waterinfrastruktuur nodig, en nie meer leë beloftes deur die regering nie. Die party verwelkom ‘n hofuitspraak wat dringende ingryping in die waterkrisis gelas wat die Nombanjana- en Nxaxo-dorpe in Centane raak, waar inwoners jare lank water uit riviere kry wat met vee […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op sterker beskerming van vroue en kinders in Suid-Afrikaanse huise, aangesien huishoudelike geweld steeds ‘n ernstige probleem bly. Volgens die vakbond toon die jongste misdaadstatistieke bykans die helfte van verkragtings en moorde vind in huishoudings plaas, met alkoholmisbruik, toksiese manlikheid en gesinskonflik wat die geweld dryf. Phakamile Hlubi-Majola van […]