# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, het ‘n koalisie met die EFF ná vandag se munisipale verkiesing uitgesluit. Dit vind plaas te midde van groeiende ontevredenheid oor swak munisipale dienslewering en landwye kommer oor die toestand van plaaslike regering. Zille het by die Emmarentia Primary School in Randburg gestem. Sy wou haar nie uitlaat oor die moontlikheid van koalisiegesprekke met die ANC of die MK-party nie:
Zille sluit DA-koalisie met EFF in Johannesburg uit [KLANK]
ENG ZilleOnJoburgCoalition