# The Mining Affected Communities United in Action, together with several other organisations, say the engagement with Parliament’s portfolio committee on Mineral and Petroleum Resources could open a new chapter for South Africa’s mining communities. During the engagement yesterday, the organisations outlined concerns relating to the socio-economic and environmental consequences of mining operations and closures, […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party se wyksraadslid-kandidate wat nie matriek het nie, sal voor die plaaslike regeringsverkiesing in November om kwytskelding moet aansoek doen. Dit volg nadat sommige provinsiale sekretarisse kwytskelding gevra het vir voornemende raadslede wat nie matriek het nie. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee werk tans aan […]
# Die vakverbond SAFTU het president Cyril Ramaphosa se bekendstelling van Fase Drie van die vennootskap tussen die regering en sakeondernemings veroordeel. Hy beskryf dit as ʼn verskerping van korporatiewe inmenging in die regering. Die vennootskap se derde fase fokus op die bespoediging van ekonomiese groei en uitbreiding van werksgeleenthede. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê daar word verwag […]
# ANC Secretary General Fikile Mbalula says party ward councillor candidates who do not have a matric qualification will be required to apply for a waiver ahead of the November local government elections. This comes as some provincial secretaries have written to the party seeking waivers for some new prospective councillors who do not have […]
# The South African Federation of Trade Unions has criticised president Cyril Ramaphosa’s launch of Phase Three of the Government-Business Partnership, describing it as an intensification of corporate influence over the government. The third phase of the partnership will focus on accelerating economic growth and expanding employment opportunities. SAFTU’s Asive Dyani says workers are expected to accept […]
# ActionSA sê hy verwerp die bewering deur die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie dat sy aansoek om ‘n hersiening van die dissiplinêre uitkomste rondom die Presidensiële Beskermingsdiens-beamptes, Wally Rhoode en Hennie Rekhoto, op politieke inmenging neerkom. Die party het ‘n hofaansoek ingedien waarin die Suid-Afrikaanse Polisiediens daarvan beskuldig word dat die twee beskerm is vir hul […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gevra om op te tree teen dié wat verantwoordelik is vir die dood van meer as 100 Suid-Afrikaners weens landwye munisipale infrastruktuurmislukkings. Die voorvalle sluit in die Hammanskraal-cholera-uitbraak en die brand in die Usindiso-gebou. Maimane vra duidelike tydlyne en spesifieke datums […]
# ActionSA says it rejects the assertion by the Police and Prisons Civil Rights Union that its application to review the disciplinary outcomes concerning Presidential Protection Service officers, Wally Rhoode and Hennie Rekhoto, amounts to political interference. The party has filed a court application accusing the South African Police Service of shielding the two for […]
# Die ANC se NUK-lid, Nkosazana Dlamini-Zuma, het opmerkings teruggetrek wat sy op die African Renaissance Podcast teen die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, gemaak het. Sy het hom en ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, beskuldig dat hulle in die party se 2017 en 2022 Nasionale Konferensies stemme gekoop het, maar albei ontken dit. […]