Skip to content

Minister Manamela moedig jongmense aan om daadwerklike rol in plaaslike regering te speel [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, moedig studente aan om hul demokratiese reg uit te oefen deur te stem. Hy sê besluite wat munisipaliteite neem het ‘n regstreekse uitwerking op gemeenskappe. Bykans 29,2-miljoen geregistreerde kiesers sal na verwagting vandag aan die plaaslikeregeringsverkiesing deelneem. Die minister se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê jongmense moet die betekenis begryp van ‘n reg wat deur geslagte se stryd en opoffering verseker is:

ENG SeedatONGovernance