# Die Suider-Afrika Agri-inisiatief, Saai, sê ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria oor bek-en-klouseer is ‘n groot oorwinning vir vee- en wildboere. Die hof het bevind landbouminister John Steenhuisen en senior amptenare het nie voldoende op die uitbreking reageer nie, wat gelei het tot vertragings in inentingspogings en aansienlike verliese in die sektor. Francois […]
# Die saak teen die vermeende politieke tussenganger Brown Mogotsi is tot Donderdag uitgestel vir die bevestiging van sy adres. Mogotsi, wat vandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn het, staan tereg op aanklagte van regsverydeling en vuurwapenverwante oortredings. Die staat beweer hy het ’n sluipmoordpoging op homself nagemaak en het probeer om ‘n ondersoekbeampte om […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het ‘n mylpaaluitspraak deur die Internasionale Hof van Justisie verwelkom wat bevestig die reg om te staak word deur internasionale reg beskerm. Claude Naicker van die vakbond sê die besluit versterk wêreldwyd die vryheid van assosiasie en kollektiewe bedingingsregte vir werkers. Hy sê die uitspraak versterk grondwetlike beskerming in Suid-Afrika […]
# The case against alleged political fixer Brown Mogotsi has been postponed to Thursday for verification of his address. Mogotsi appeared in the Johannesburg Magistrate’s Court today. He faces charges including defeating the ends of justice and firearm-related offences. The state alleges he staged an assassination attempt on himself and tried to bribe an investigating […]
# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, vra bestuurskundiges om Afrika se generasierykdom te beskerm en verantwoordingstelsels te versterk. Gcaleka het tydens die Afrika-federasie van Interne Ouditeurs se forum oor korporatiewe regering gewaarsku korrupsie is steeds diep ingeburger en kos Afrika jaarliks miljarde. Sy het korrupsie beskryf as ‘n gekoördineerde stelsel, aangevuur deur swak toesig en […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, veroordeel wat hy noem, die toenemende anti-Afrika onverdraagsaamheid wat as patriotisme vermom word. Maimane het op Afrikadag gewaarsku teen bewegings wat mede-Afrikane deur geweld en diskriminasie teiken. Hy het gesê sulke optrede verraai die gees van Ubuntu en Pan-Afrika-eenheid wat deur leiers soos die anti-koloniale […]
# Nuwe forensiese bewyse in die Phala Phala-inbraakverhoor laat twyfel ontstaan oor president Cyril Ramaphosa se bewering dat ongeveer tien miljoen rand in 2020 op sy plaas in Limpopo gesteel is. Volgens MDN News het ondersoekers van die Valke aan die Modimolle-streekhof in Limpopo gesê die finansiële ontleding verbind die beskuldigdes met meer as 15-miljoen-rand […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka has called on governance professionals to protect Africa’s generational wealth and strengthen accountability systems. Speaking at the African Federation of Institutes of Internal Auditors Governance Forum, Gcaleka warned that corruption remains deeply entrenched and costs Africa billions annually. Gcaleka described corruption as a coordinated system enabled by weak oversight and […]
# New forensic evidence in the Phala Phala burglary trial has cast doubt on president Cyril Ramaphosa’s claim that approximately ten-million-rand was stolen from his Limpopo farm in 2020. According to MDN News, Hawks investigators told the Modimolle Regional Court in Limpopo that financial analysis links the accused persons to more than 15-million-rand in cash […]