# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, waarsku teen die verspreiding van waninligting rakende die munisipale verkiesing. Hy vra burgers en joernaliste om verantwoordelik verslag te doen en te verseker inligting oor die verkiesingsproses is korrek. Moepya sê geen haakplekke is aangemeld sedert stempunte vanoggend geopen het nie en die stemproses verloop tot dusver sonder enige aangemelde tegniese ontwrigtings:
OVK waarsku teen waninligting oor verkiesing [KLANK]
ENG MoepyaOnMisinformation