# Acting Police minister Firoz Cachalia has commended investigators for progress in the probe into a series of killings in Knysna in the Western Cape. Cachalia visited the town following the murders of former Knysna mayor Aubrey Tsengwa and two other men in separate incidents last week. Police Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says four suspects […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ondersoekbeamptes geprys vir die vordering in die ondersoek na ‘n reeks moorde in Knysna in die Wes-Kaap. Cachalia het die dorp besoek na die moorde op voormalige Knysna-burgemeester Aubrey Tsengwa en twee ander mans in afsonderlike voorvalle verlede week. Die woordvoerder van die Ministerie van Polisie, […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, en die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n driejaar-ooreenkoms onderteken om belegging in toerisme-infrastruktuur te bespoedig. Die vennootskap beoog om toerismeplanne in lewensvatbare projekte te omskep wat werk kan skep en ekonomiese groei bevorder. De Lille sê Infrastruktuur Suid-Afrika sal deskundige ondersteuning verskaf […]
# Die vakbond Solidariteit dreig met regstappe teen die Departement van Korrektiewe Dienste oor die indiensneming van byna 200 voormalige G4S-werkers by die Mangaung-korrektiewe sentrum in die Vrystaat. Volgens die vakbond het die Arbeidshof gelas die werknemers moet na die departement oorgeplaas word met hul bestaande regte en diensjare ongeskonde. Theunis van Staden van Solidariteit […]
# Die Biko-familie is meer tyd gegun om voor te berei vir die heropende geregtelike doodsondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko. Die familie het eers Maandag regsverteenwoordiging gekry en het die Hooggeregshof in Gqeberha, in die Oos-Kaap, om uitstel gevra om die groot hoeveelheid bewyse van die oorspronklike doodsondersoek en die Waarheids- […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering ontwikkel ‘n openbare waterdiensteplatform wat gemeenskappe in staat sal stel om munisipale watervoorsiening en -gehalte te monitor. In antwoord op vrae in die Parlement het Ramaphosa ook belowe om op te tree teen korrupsie en sogenaamde watertenkmafia’s wat met waterdienste inmeng. Hy het gesê elke mislukte waterbehandelingsaanleg moet […]
# President Cyril Ramaphosa says government is developing a public water services platform that will allow communities to track municipal water supply and quality. Answering questions in Parliament, Ramaphosa also promised action against corruption and so-called water tanker mafias that interfere with water services. He said every failing water treatment plant must have a funded […]
# The newly formed Council of the Left says it will unite political organisations, trade unions and community groups around common struggles affecting workers and poor communities. It plans to campaign against proposed changes to eviction laws, defend the Expropriation Act and support land redistribution. The council also wants increased funding for basic services, action […]
# Die nuutgestigte Council of the Left sê hy sal politieke organisasies, vakbonde en gemeenskapsgroepe verenig rondom gemeenskaplike strydpunte wat werkers en arm gemeenskappe raak. Die raad beplan om teen voorgestelde veranderings aan uitsettingswette te veg, die Onteieningswet te verdedig en die herverdeling van grond te ondersteun. Die organisasie vra ook groter befondsing vir basiese […]