Skip to content

NATJOINTS sê wetstoepassers sal streng optree teen enige wangedrag of geweld [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê sy strukture is gereed om te reageer op enige gebeurlikheid wat die integriteit van die verkiesingsproses of die veiligheid en sekuriteit van kiesers kan bedreig. Suid-Afrikaners stem vandag in die plaaslikeregeringsverkiesing. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê polisie en ander wetstoepassingsagentskappe sal beslissend optree om wet en orde te handhaaf en sê hulle sal geen verskoning aanvaar wanneer misdaad gepleeg word nie:

ENG MosikiliOnDemocraticRight