# Oudpresident Thabo Mbeki sê daar sal waarskynlik verskeie onbesliste munisipaliteite wees ná vandag se munisipale verkiesing. Hy het in Houghton in Gauteng gepraat nadat hy gestem het. Mbeki skryf dit toe aan meer politieke partye wat meeding en onsekerheid onder kiesers oor die land se toekoms. Hy sê baie dinge het in plaaslike regerings skeefgeloop en hy glo kiesers is onseker oor wie die regte oplossings het. Mbeki sê die land moet die onderliggende probleme aanpak:
Mbeki voorspel meer onbesliste munisipaliteite ná verkiesing [KLANK]
ENG-MbekiOnHungMunicipalities