# Die EFF-leier, Julius Malema, prys die Verkiesingskommissie se reëlings by stembusse tydens vandag se munisipale verkiesing geprys. Hy het in Seshego, Limpopo, gestem en die proses as vlot en doeltreffend beskryf. Malema het dit vergelyk met 2024 se verkiesing toe kiesers ure lank moes wag, en gesê dat die proses hierdie keer goed georganiseerd was. Hy sê die onderverdeling van stemlokale het wagtye verkort:
Malema loof vlot stemproses in Seshego [KLANK]
ENG-MalemaOnVotingStations