# Members of the Vatsonga Machangani movement marched through the streets of Johannesburg to the South African Human Rights Commission, to hand over memorandum calling for action against the alleged harassment of Tsonga-speaking South Africans. Demonstrators demanded dignity, protection and accountability, saying tribalism, discrimination and intimidation against their community must end. This comes amid the […]
# Die Interministeriële Komitee oor Migrasie sê hy vorder met die instel van die gesamentlike migrasiestrategie, met voortgesette deportasie- en repatriasie-operasies landwyd. ‘n Gestruktureerde, wetsgebaseerde benadering deur verskeie regeringsdepartemente voer die afdwinging uit. Die fokus is op die verwydering van ongedokumenteerde buitelandse burgers en verbeterde bestuur van migrasieprosesse. Die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, […]
# Die kommissaris van Polisie in die Wes-Kaap, Thembisile Patekile, het gewaarsku geen vorm van aanhitsing tot geweld of opruiende boodskappe sal voor Dinsdag se beplande betogings teen onwettige immigrante geduld word nie. Patekile sê die polisie sal genoeg beamptes regoor die provinsie, insluitend plattelandse gebiede, ontplooi en ‘n nul-toleransie-benadering tot geweld volg. Patikile, wat […]
# The Inter-Ministerial Committee on migration says more than 15-thousand Malawian nationals have been processed for repatriation as part of an ongoing government drive to speed up returns. Briefing the media ahead of the 30 June protests, committee chairperson Mmamoloko Kubayi said the process includes verification and coordination with relevant authorities, with some individuals already […]
# The Inter-Ministerial Committee on Migration says it has made progress in implementing its coordinated migration strategy, with ongoing deportation and repatriation operations nationwide. Enforcement is being carried out through a structured, law-based approach involving multiple government departments, focusing on the removal of undocumented foreign nationals and improved management of migration processes. The committee’s chairperson, […]
# Western Cape Police Commissioner Thembisile Patekile has warned that no form of incitement to violence or inflammatory content will be tolerated ahead of the Tuesday’s planned protest against illegal immigrants. Patekile says police will deploy sufficient officers across the province, including rural areas, and have a zero-tolerance approach to violence. As he approaches retirement […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n bewaringsbevel verkry vir ‘n luukse huis in Noordwes wat aan die geskorste regter Portia Phahlane van die Hooggeregshof in Pretoria behoort. Die eiendom van 6,5-miljoen-rand is geleë in die Xanadu Eco-landgoed in Hartbeespoort. Die Batebeslagleggingseenheid beweer dis aangekoop met opbrengste van korrupsie wat verband hou met die opvolg-geskil binne […]
# Die Madlanga-kommissie het kortliks verdaag nadat die sakeman Tumelo Nku se regsverteenwoordiger, Piet du Plessis, en getuienisleier Tebogo Mosikidi gevra het vir ‘n onderbreking sodat Nku ‘n aanvullende verklaring kan voorberei rondom kwessies wat tydens sy getuienis na vore gekom het. Die bykomende verklaring sal na verwagting sekere besonderhede opklaar in getuienis wat reeds […]
# Die Landdroshof in Pretoria het die Medicare24-tenderkorrupsiesaak tot 28 Augustus uitgestel. Verdedigingsadvokate het toegang tot die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se pleitooreenkoms en bykomende saakinligting versoek. Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se woordvoerder, Henry Mamothame, sê die uitstel sal die staat toelaat om die dossier af te handel, bewyse bekend te maak en moontlike […]