Skip to content

Ramaphosa sê munisipaliteite se bestendigheid kan nie opgeoffer word vir eng politieke belange nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa waarsku politieke partye om nie toe te laat dat koalisie-onderhandelinge in ʼn stryd om posisies en mag ontaard nie. Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni is onder die 136 munisipaliteite sonder ʼn volstrekte meerderheid, terwyl Kaapstad die enigste metro in die land is waar die DA dit wel bereik het. Ramaphosa het gisteraand in sy hoofrede by die nasionale uitslagsentrum in Gauteng gesê die bestendigheid van munisipaliteite kan nie opgeoffer word vir eng politieke belange nie:

ENG RamaphosaOnCoalitionTalks