# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die Suider-Afrikaanse Doeane-unie bly die wêreld se oudste werkende doeane-unie en ‘n sleutel-aandrywer van streeksintegrasie. Ministers van Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië vergader om die unie se Strategiese Plan, handels-opknapping en ekonomiese samewerking te hersien. Tau sê lidlande bly steeds verbind tot die […]
# The National Prosecuting Authority has secured a preservation order freezing a luxury home in North West belonging to suspended Judge Portia Phahlane from the High Court in Pretoria. The property worth 6.5-million-rand is situated in the Xanadu Eco Estate in Hartbeespoort. The Asset Forfeiture Unit alleges it was acquired using proceeds of corruption linked […]
# President Cyril Ramaphosa sê streeksamewerking is belangriker as ooit tevore weens internasionale onsekerheid en verskuiwende voorsieningskettings. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se beraad in Kaapstad gesê geen Afrikaland kan alleen floreer in die huidige ekonomiese klimaat nie. Rampaphosa beskryf die unie as ‘n veerkragtige instelling wat reeds 116 jaar deur aansienlike wêreld- en […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid se steun vir die Wetsontwerp op die Beheer van Tabak en Elektroniese Afleweringstelsels. Dit beoog om regulasies oor rook en damprook te versterk deur onder meer rook in openbare geboue en damprook in openbare ruimtes te verbied, en verkope vanuit outomatiese verkoopsmasjiene te beperk. Woordvoerder […]
# The Madlanga commission was briefly adjourned after businessman Tumelo Nku’s legal representative, Piet du Plessis, and evidence leader Tebogo Mosikidi requested a stand-down. The break was to allow Nku to prepare a supplementary statement addressing issues that emerged during his testimony. The additional statement is expected to clarify aspects of the evidence already presented […]
# President Cyril Ramaphosa says global uncertainty and shifting supply chains make regional cooperation more important than ever. He told the Southern African Customs Union summit in Cape Town no African country can prosper alone in the current economic climate. Rampaphosa described the union as a resilient institution that has endured for 116 years through […]
# ‘n Forensiese ondersoek beveel aan Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, moet tugstappe instel teen die geskorste finansiële hoof, Gareth Mnisi. Die verslag beweer Mnisi het die munisipale gedragskode oortree deur nie direkteurskappe te verklaar en nie sy verhouding met die bou-onderneming Ngaphesheya bekend te maak tydens twee tenderprosesse nie. Tugstappe word ook aanbeveel teen […]
# African Bank het ‘n netto-verlies ná belasting van 624-miljoen-rand vir die ses maande tot 31 Maart aangeteken, met stygende oninbare skuld wat swaar geweeg het op verdienste. Kredietverliese het gestyg tot 1,8-miljard-rand vanaf 1,2-miljard-rand in die vorige tydperk. Die tussentydse uitvoerende hoof, Zweli Manyathi, sê die uitslae weerspieël ‘n moeilike bedryfsomgewing. Hy sê die […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Staal- en Ingenieursbedrywe sê March-and-March se beplande nasionale staking Dinsdag word nie beskerm deur die Wet op Arbeidsverhoudinge nie. Die federasie sê werknemers wat deelneem kan gevolge verwag, insluitend dissiplinêre optrede en die beginsel van geen werk, geen betaling. Arbeidsfederasies versoek werkers om werk toe te gaan. Werkgewers word aangeraai […]