# Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n nuwe bekendstellingsfase van die Basiese Onderwys-werkinisiatief aangekondig, wat na verwagting meer as 20-duisend werksgeleenthede vir werklose jong Suid-Afrikaners sal skep. Die jongmense sal as Onderwysassistente saam met onderwysers werk. Die inisiatief is ook daarop gemik om geletterdheids- en syfervaardighede onder leerders in die vroeë grade te versterk. Die woordvoerder van die departement, Terrence Khala, sê die program sal van Januarie tot Maart 2027 in geselekteerde openbare laerskole in al nege provinsies begin: