# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die 2027-inisiatief vir Indiensneming in Basiese Onderwys verwelkom en gesê dit sal help om leerders se lees-, skryf- en wiskundevaardighede te verbeter. Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n nuwe bekendstellingsfase van die program aangekondig, wat meer as 20-duisend werksgeleenthede skep vir jong Suid-Afrikaners om as onderwysassistente in klaskamers aangestel te word. Makaneta sê elke kind verdien toegang tot gehalte-onderwys, veral tydens die grondslagfase, wat hy as ‘n kritieke stadium en die fondament van die onderwysstelsel beskryf:
Onderwysaktivis verwelkom 2027 Basiese Onderwys indiensnemingsprojek [KLANK]
ENG MakanetaONInitiative