# Die Maatskaplike Beweging vir Voorspraak, Regte en Hervorming vra die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om dringend op te tree na aanleiding van die bevindings en aanbevelings van die Openbare Beskermer se verslag oor die regulering van spazawinkels. Die woordvoerder, Lehlogonolo Muthevhuli, sê die Inkomstediens moet ‘n omvattende belastingnakomings- en inkomste-invorderingsprogram van stapel stuur, gemik op ondernemings […]
# ‘n Regterlike gedragstribunaal begin hierdie week met verhore rakende die Vrystaatse regter Lepona Lekale se geskiktheid vir die regbank nadat hy weens swak gesondheid sedert 2018 nie sy pligte uitgevoer het nie. Lekale het vroeë aftrede van die hand gewys en raad van ‘n tradisionele geneser aangehaal. Die tribunaal, onder voorsitterskap van die afgetrede […]
# The Free Market Foundation joined the legal challenge against the Expropriation Act after being admitted as a friend of the court in a High Court application brought by AfriForum and the Institute of Race Relations. The Foundation’s Martin van Staden argues that the Act’s provision allowing property to be expropriated for zero compensation is […]
# The Commission for Gender Equality, the South African Human Rights Commission, and the Commission for Cultural, Religious and Linguistic Communities have launched a joint national inquiry into the criminal justice system’s response to gender-based violence and femicide. The first phase will examine survivors’ experiences and pre-trial processes, including police investigations, victim support and prosecutions. […]
# Die Padongelukkefonds versoek eisers om hul skikkingsuitbetalings te beskerm en verantwoordelik te bestuur tydens Nasionale Spaarmaand. Die fonds sê vergoeding moet langtermyn finansiële sekerheid bied vir slagoffers van motorongelukke en hul gesinne. Eisers word aangeraai om onafhanklike finansiële raad in te win, nie skikkingsbesonderhede te openbaar nie en versigtig te wees vir swendelary. Die […]
# The president of the Judicial Officers Alliance of South Africa, Neelan Karikan, says judicial incapacity proceedings against Free State Judge Lepona Lekale intended to be inquisitorial rather than adversarial. Lekale has been absent from the bench since 2018 due to ill health. Karikan told the SABC the tribunal must consider whether reasonable workplace accommodations, […]
# A judicial conduct tribunal is set to begin hearings this week into whether Free State Judge Lepona Lekale is fit to remain on the bench after not performing judicial duties since 2018 because of ill health. Lekale declined early retirement, citing advice from a traditional healer. The tribunal, chaired by retired deputy president of […]
# Die Madlanga-kommissie hervat vandag met die getuienis van Getuie M, wat volledig in camera getuienis lewer weens kommer oor sy veiligheid. Die getuienis handel oor omstrede dwelmoperasies wat staatshoofde, dwelmsindikate, polities verbonde individue en wetstoepassingsbeamptes betrek. ‘n Beëdigde verklaring lui verdagte voertuie is voor sy huis in ‘n sekuriteitslandgoed opgemerk. Sy gade is daarna […]
# Forum for South Africa vra die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, om voor die Madlanga-kommissie te getuig sodra hy voldoende herstel het. Hy is Vrydag uit die hospitaal ontslaan nadat hy vroeër die maand voor sy huis in Houghton, Johannesburg, geskiet is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, neem kennis van die bevestiging deur […]