# Die Gesondheidsdepartement het vier bykomende gevallle van A-pokke bevestig, wat die totaal tot 22 neem. Een van die gevalle is ‘n 47-jarige Kaapstadse man wat onlangs na Spanje gereis het en voorheen as ‘n waarskynlike geval beskou is. ‘n Duitser en ‘n Noorweër het met die besmetting in Suid-Afrika aangekom. Woordvoerder Foster Mohale sê […]
# Taxi boss Oupa ‘Bafana’ Sindane has approached the Gauteng High Court in Pretoria to interdict his scheduled appearance before the Madlanga Commission today. He also wants the court to block the inquiry from using cellphone material seized in his pending two-million-rand extortion and money-laundering case. Sindane argues the phone material was unlawfully obtained and […]
# Police executed a search and seizure at suspended Police minister Senzo Mchunu’s private family home in KwaZulu-Natal yesterday evening. Electronic devices were seized during the search. This was the second time one of the minister’s homes was raided, as a similar operation was conducted at his Midrand property in October last year. KZN police […]
# The Department of Health has confirmed four additional mpox cases, bringing the national total to 22. One is a 47-year-old Cape Town man who travelled to Spain earlier this month and was previously classified as a probable case. The other three include two imported infections involving German and Norwegian citizens. The department’s spokesperson, Foster […]
# President Donald Trump se administrasie beplan om oor die volgende 12 maande nog 17-duisend-500 vlugtelinge, veral Afrikaners uit Suid-Afrika, te verwelkom. Trump het herhaaldelik gesê Afrikaners staar weens hulle ras vervolging in die gesig, maar die Suid-Afrikaanse regering ontken dit. Hierdie hervestigingspoging sal die Amerikaanse regering na raming sowat 8,11-miljard-rand kos. Amerika se Departement […]
# Die drukgroep, Cape Independence Advocacy Group, het aan president Cyril Ramaphosa geskryf en gesê hy moet bevestig of Suid-Afrika sy burgers se reg op selfbeskikking erken. Die leier, Phil Craig, sê alle mense se reg op selfbeskikking kry regsvoorrang bo enige parlementêre resolusie, hofbeslissing of grondwetlike bepaling. Hy sê die wet is duidelik: Alle […]
# Die vakverbond SAFTU is bekommerd oor Amerika se toenemende dreigemente teen Suid-Afrika ná die regering se reaksie op Washington se sogenaamde “vyf versoeke”. Amerika het in Junie verlede jaar optrede geëis oor geweld teen boere; die “Kill the Boer”-dreunsang; onteiening sonder vergoeding; aspekte van swart ekonomiese bemagtiging; en die land se standpunt oor buitelandse […]
# US president Donald Trump’s administration plans to accept another 17-thousand-500 refugees, primarily White Afrikaner South Africans, over the next 12 months. Trump has repeatedly claimed Afrikaners face persecution based on their race, allegations the South African government has strongly denied. This resettlement effort is projected to cost the US government approximately 8.11-billion-rand. The State […]
# Die Departement vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede is bekommerd oor die inhegtenisneming van die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Hy word beskuldig dat hy ‘n 16-jarige meisie seksueel gereedgemaak, en ‘n 18-jarige by ‘n hotel in Sandton verkrag het. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê die bewerings is uiters kommerwekkend, […]