Skip to content

FORUM4SA vra dringende verkiesingshervorming [KLANK]

# Forum for South Africa vra dringende wysigings aan Suid-Afrika se verkiesingswetgewing om die onafhanklikheid, deursigtigheid, aanspreeklikheid en geloofwaardigheid van die verkiesingsprosesse te versterk. Hy het kommer uitgespreek oor beweerde onreëlmatighede in die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes tydens verlede week se munisipale verkiesing. FORUM4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê daar is vrae oor die regverdigheid, onpartydigheid en geloofwaardigheid van die verkiesingsproses:

ENG MashilompaneONReform