# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê die regering moet ‘n kuratorskapstelsel soortgelyk aan die vir banke, vir mislukte munisipaliteite instel om dienslewering en finansiële bestuur te verbeter. Die buro voer aan munisipaliteite, anders as mislukte banke, word dikwels belemmer deur ingewikkelde wette en politieke inmenging, wat doeltreffende ingryping vertraag. Die buro meen om Nasionale […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n ondersoek gelas na meer as ses-duisend-200 staatshuise wat deur regeringsamptenare bewoon word. Macpherson het ook ‘n plan versoek om eiendomme te identifiseer wat nie meer nodig is nie en verkoop, herontwikkel of uit die staat se portefeulje verwyder kan word. Hy sê die […]
# Terwyl Suid-Afrika nasionale spaarmaand vier, moedig FNB verbruikers aan om spaar ‘n prioriteit te maak ten spyte van toenemende finansiële druk op huishoudings. Die bank sê baie Suid-Afrikaners sukkel om te spaar met inligting wat daarop dui dat netto spaargeld oor die afgelope jaar afgeneem het. Carin Meyer van die bank moedig verbruikers aan […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging hou hierdie week ‘n konferensie oor vlugtige olies in Pretoria om Suid-Afrika se mededingendheid in hierdie vinnig-groeiende wêreldmark te versterk. Die tweedaagse geleentheid bring produsente, uitvoerders, beleggers en navorsers bymekaar om geleenthede in natuurlike en volhoubare produkte te verken. Die regering sê Suid-Afrika se ryk biodiversiteit bied […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê oproepe om die raad van die Openbare Beleggingskorporasie te ontbind, is voortydig en kan goeie bestuur ondermyn. Claude Naicker van die vakbond sê onlangse skorsings toon die raad beskou bestuurskwessies in ‘n ernstige lig, en moet toegelaat word om sy ondersoeke onafhanklik af te handel. Hy doen ‘n beroep […]
# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die Kommissie vir Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe het ‘n gesamentlike nasionale ondersoek begin na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die eerste fase sal slagoffers se ervarings en voorverhoorprosesse ondersoek, insluitend polisie-ondersoeke, slagofferondersteuning en vervolging. Die woordvoerder Sphezulu Zulu sê skriftelike en mondelinge voorleggings […]
# Kopanang Africa Against Xenophobia verwelkom die Departement van Basiese Onderwys se riglyne wat vergelding en geweld in en om skole verbied. Die organisasie sê die omsendbrief herbevestig elke kind se reg op onderwys, ten spyte van nasionaliteit of gedokumenteerde status. Hy vra provinsiale onderwysdepartemente, skole en gemeenskappe om te verseker die riglyne word ten […]
# Die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala en sy medebeskuldigdes het afsonderlik onskuldig gepleit in die Hooggeregshof in Johannesburg. Die aanklagte sluit elf van poging tot moord in en hou verband met beweerde aanvalle op die mediapersoonlikheid Tebogo Thobejane, die sakeman Joe Sibanyoni en die musiekvervaardiger DJ Vettys tussen 2022 en 2024. Regter Cassim Moosa […]
# Controverisal businessman Vusimusi “Cat” Matlala and his co-accused have individually pleaded note guilty in the High Court in Johannesburg. They face 25 charges, including eleven of attempted murder linked to alleged attacks on media personality Tebogo Thobejane, businessman Joe Sibanyoni and DJ Vettys between 2022 and 2024. Judge Cassim Moosa ruled the trial will […]