# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het bewerings ontken dat president Cyril Ramaphosa oorweeg om te bedank weens die party se vertoning in die munisipale verkiesing. Die ANC se nasionale steun het van 45,59-persent in 2021 tot sowat 30,76-persent gedaal. Die Sunday Times berig Ramaphosa is bereid om opsy te staan, en die party se nasionale uitvoerende komitee behoort aanspreeklikheid te aanvaar vir die verkiesings-terugslag. Mbalula beskryf die berig as kwaadwillig:
Mbalula ontken Ramaphosa oorweeg om te bedank weens ANC se verkiesingsvertoning [KLANK]
ENG MbalulaOnLeadership