# Die UDM verwelkom die nuwe toetsfase van die Basiese Onderwys-indiensnemingsveldtog wat meer as 20-duisend werksgeleenthede sal skep. Dit sal ook bykomende ondersteuning verskaf om geletterdheid en syfervaardigheid in vroeë grade te verbeter. Die proeflopie vir die grondslagfase word van Januarie tot Maart volgende jaar in sekere staatskole in al nege provinsies ingestel. Yongama Zigebe van die UDM sê die program se sukses sal afhang van doeltreffende inwerkingstelling:
UDM verwelkom Basiese Onderwys se veldtog om geletterheid en syfervaardigheid in vroeë grade te bevorder [KLANK]
ENG ZigebeONPayements