# ActionSA het koalisie-onderhandelinge met die ANC as opbouend beskryf. Die party het landwyd 5,67-persent van die stemme in die munisipale verkiesing gekry en is gereed om ʼn rol in koalisie-onderhandelinge te speel, veral in Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni. Partyleier Herman Mashaba sê hulle sal saam met die DA werk, maar nie saam met Helen Zille en Cilliers Brink nie. Hy sê ActionSA gaan nie toegee oor Nasiphi Moya as Tshwane se burgemeester nie:
ActionSA voer samesprekings met ANC maar gaan nie toegee oor Tshwane-burgemeesterskap nie [KLANK]
ENG MashabaOnTshwaneMayorship