Skip to content

Mpofu sê MK-party het informele koalisiegesprekke met sommige politieke partye gevoer [KLANK]

# Die voorsitter van die MK-party se nasionale tugkomitee, Dali Mpofu, sê die party het reeds voorlopige koalisiegesprekke met sommige politieke partye gevoer. Die party, wat aan sy eerste plaaslikeregeringsverkiesing deelgeneem het, het 9,76-persent van die stemme gekry wat dit landwyd die derde grootste party naas die ANC en die DA maak. Die MK-party het in drie munisipaliteite ʼn volstrekte meerderheid behaal. Mpofu sê hulle onderhandelinge sal gelei word deur die party se politieke mandaat en ʼn interne koalisie-handleiding:

ENG MpofuOnTalks