# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het ‘n historiese deurbraak vir die party gevier na ‘n oorwinning in Mfuleni, ‘n gemeenskap waar die DA voorheen net een-persent van die stemme gekry het. Tydens die bekendstelling van die party se kieserregistrasieveldtog in Tshwane het Hill-Lewis gesê onlangse verkiesingsoorwinnings in Mfuleni, Everton en Makishamalala is ‘n keerpunt in […]
# Pan Africanist Congress leader Mzwanele Nyhontso says immigration should not be blamed for South Africa’s ongoing challenges including the unemployment crisis. Speaking during the party’s Africa Month celebration while opening a new branch in Centane, Eastern Cape, Nyhontso said joblessness is driven mainly by economic challenges, and a lack of opportunities rather than the […]
# The National Freedom Party appeal body has upheld the expulsion of KwaZulu-Natal Social Development MEC and party’s provincial chairperson Mbali Shinga. The appeal panel dismissed her challenge against findings of gross insubordination and misconduct, linked to her decision to defy a party directive during a no-confidence vote against premier Thami Ntuli. The ruling means […]
# DA Ekurhuleni mayoral candidate Khathutshelo Rasilingwane has called for an end to lawlessness, corruption and crime in the metro, saying residents deserve safe communities and reliable services. Speaking during DA’s voter registration launch, Rasilingwane says Ekurhuleni’s law enforcement structures must be strengthened to restore public trust and improve safety. She emphasised that corruption eradication, […]
# Suid-Afrika se wynbedryf word aangespoor om aan te pas by toenemende wêreldwye ekonomiese, klimaats- en verbruikersdruk. Bedryfsleiers doen ‘n beroep op groter vernuwing, volhoubaarheid en waardegedrewe groei om mededingend te bly. Nedbank se hoofekonoom, Nicky Weimar, waarsku dat inflasie en stygende brandstofkoste verbruikersbesteding kan demp ten spyte van verbeterings in energie en logistiek. RDie […]
# South Africa’s wine industry is urged to adapt to mounting global economic, climate and consumer pressures. Industry leaders call for greater innovation, sustainability and value-driven growth to remain competitive. Nedbank chief economist Nicky Weimar warned that inflation and rising fuel costs could dampen consumer spending despite improvements in energy and logistics. South Africa Wine […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het die Krugerwildtuin beskryf as ‘n nasionale bate van globale betekenis en ‘n sleuteldrywer vir toerisme, ekonomiese groei en werkskepping. Aucamp het tydens die park se eeufeesvieringe ‘n eeu van bewaringsprestasies geprys ten spyte van onlangse vloede. Hy het Suid-Afrikaners versoek om Kruger se […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die skandale rondom die president van die ANC-vroueliga, Sisisi Tolashe, het toenemend moeilik geword vir die organisasie. Sy uitsprake kom te midde van ‘n spesiale vergadering om toekomstige leierskap te bespreek nadat Tolashe opdrag gegee is om as ‘n ANC-parlementslid en liga-president te bedank. Sy is deur die ANC […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Krugerwildtuin is ‘n ikoniese wêrelderfenisgebied en een van Suid-Afrika se belangrikste toerismebates. De Lille het tydens die park se 100-jaarvieringe by die Skukuza-ruskamp in Mpumalanga die park se bydrae tot bewaring, biodiversiteitsbeskerming en ekonomiese ontwikkeling geprys. Sy sê Kruger lok steeds besoekers van regoor die […]