# ʼn Drie-en-twintigjarige Suid-Afrikaanse vrou is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark voorgekeer en word van dwelmhandel aangekla. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die vrou wat op pad was na Tokio in Japan, is deur die grens-polisie geïdentifiseer nadat hulle operasionele inligting ontvang het. Hy sê tydens ʼn mediese ondersoek het X-strale bevestig […]
# Die gewese DA-leier, John Steenhuisen, beskuldig die party se binnekring vir sy ondergang en sê die leier, Geordin Hill-Lewis, het hom vir die hiënas gegooi. Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra om die party se kabinets-verteenwoordigers te verander en Steenhuisen van minister van Landbou na adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging te verskuif. Steenhuisen […]
# A 23‑year‑old South African woman was intercepted at OR Tambo International Airport in Kempton Park, Ekurhuleni, and charged with dealing in drugs. Police spokesperson, Vincent Mukhathi, says the woman, who was en route to Tokyo, was identified by Border Police following the receipt of operational information. He says she was taken for medical examination, where […]
# Die polisie het ‘n hoëvlak-ondersoek begin ná die poging tot moord op die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan. Hy is gisteraand in Derdelaan in Houghton, Johannesburg, geskiet en tans in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ook opdrag gegee dat die […]
# Police have launched a high-level investigation following the attempted assassination of Crime Intelligence deputy head, Feroz Khan. He was shot on Third Avenue in Houghton, Johannesburg, yesterday evening, and is currently in a critical condition in hospital. National Police spokesperson, Athlenda Mathe, says Acting National Police Commissioner, Puleng Dimpane, has further directed that the […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings het die Hooggeregshof in Pretoria genader vir ʼn dringende interdik teen die instelling van die tweede fase van die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe. Volgens dié wet sal verkeersoortredings administratief hanteer word en die las op howe verlig. Herhaalde oortreders sal deur ʼn strafpuntstelsel van die pad […]
# Former DA leader and minister of Agriculture, John Steenhuisen, has accused party insiders of orchestrating his downfall, saying leader Geordin Hill-Lewis “gave his head to a baying mob of hyenas”. Hill-Lewis has requested president Cyril Ramaphosa to make changes to the party’s executives in cabinet, including demoting Steenhuisen to Trade, Industry and Competition deputy […]
# President Cyril Ramaphosa het glo die ANC persoonlik opdrag gegee om sy ingryping te laat vaar vir die hersieningsaansoek wat die onafhanklike Artikel 89-paneelverslag oor die Phala Phala-skandaal betwis. Die party het sy aansoek om aan die saak deel te neem verlede week formeel teruggetrek. Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het […]
# The South African Local Government Association has approached the High Court in Pretoria to urgently interdict the implementation of phase two of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences Act. The act aims to deal with traffic offences administratively, reducing the burden on courts while removing repeat offenders from the roads through a demerit […]