# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid sê handelstoestande het in Junie gedemp gebly, maar sal na verwagting oor die volgende ses maande verbeter. Die jongste Opname oor Handelstoestande toon laer ruolie- en brandstofpryse het sakevertroue versterk na vroeëre kostedruk as gevolg van die Midde-Oosterse konflik. SACCI se uitvoerende hoof, Alan Mukoki, sê terwyl […]
# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Advokaat Andrea Johnson, ontken bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, dat die eenheid betrokke was by ondersoeke na sindikate in Gauteng. Johnson het voor die Madlanga-kommissie getuig die direktoraat het geen rol gespeel in ondersoeke waarby die sakeman Katiso “KT” Molefe betrek is nie. Sy […]
# Die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane, Bantu Holomisa, het ‘n beroep gedoen op groter samewerking tussen die openbare en privaat sektor om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag te moderniseer en kritieke befondsingstekorte aan te spreek. Holomisa het by ‘n lekgotla vir die verdedigingsbedryf in Pretoria gesê innoverende vennootskappe kan help om militêre infrastruktuur, behuising, […]
# The head of the Investigating Directorate Against Corruption, Advocate Andrea Johnson, has denied claims by KwaZulu-Natal Police Commissioner Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi that the unit was involved in Gauteng syndicate investigations. Testifying at the Madlanga Commission, Johnson said IDAC played no role in investigations involving businessman Katiso “KT” Molefe. She said the unit’s involvement with […]
# Defence and Military Veterans deputy minister Bantu Holomisa has called for greater collaboration between the public and private sectors to modernise the South African National Defence Force and address critical funding shortages. Speaking at the defence industry lekgotla in Pretoria, Holomisa said innovative partnerships could help upgrade military infrastructure, housing, equipment and technology without […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, en sy medebeskuldigde, bekend as Getuie K, is in die Johannesburgse Landdroshof op borgtog van vyf-duisend-rand elk vrygelaat. Die twee staan tereg op aanklagte van diefstal, roof, bedrog en korrupsie wat verband hou met die beweerde diefstal van sugilietstene ter waarde van byna 15-miljoen-rand tydens […]
# AfriForum Jeug het die minister van Vervoer, Barbara Creecy, uitgedaag om die leerlinglisensietoets af te lê ná ‘n skerp daling in slaagsyfers onder die nuwe rekenaargebaseerde-toets-stelsel. Hanno Koster van Afriforum sê die stelsel benadeel kandidate onregverdig deur onduidelike of dubbelsinnige vrae. Koster vra ‘n onafhanklike ondersoek na die lae slaagsyfer en bygewerkte studiemateriaal om […]
# The suspended Ekurhuleni Metro Police Deputy Chief Julius Mkhwanazi and his co-accused, known as Witness K, have each been granted five-thousand-rand bail by the Johannesburg Magistrate’s Court. The pair face charges including theft, robbery, fraud and corruption linked to the alleged theft of sugilite stones worth nearly 15-million-rand during a purported police raid in […]
# Die Madlanga-kommissie het teenstrydige getuienis aangehoor oor wie die saak teen die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, verwys het na die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. Kommissaris Sandile Khumalo sê die ondersoeker Paul O’Sullivan beweer hy het die saak in November saam met die Ministerie van Polisie verwys. Die direktoraat se hoof, Andrea Johnson, het bevestig […]