# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die huidige onwettige immigrasiekrisis is die regstreekse gevolg van jare lange mislukte leierskap, swak ekonomiese beplanning, swak grensbestuur en ongebreidelde korrupsie. Dit volg nadat groepe teen onwettige migrasie eis dat alle ongedokumenteerde immigrante die land teen môre verlaat terwyl betogings reg oor die land beplan word. Soil […]
# President Cyril Ramaphosa reportedly personally instructed the ANC to abandon its intervention in his review application challenging the Section 89 Independent panel report into the Phala Phala scandal. The party formally withdrew its bid to participate in the case last week. This comes after National Assembly Speaker Thoko Didiza decided not to oppose Ramaphosa’s […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê goeie beplanning, duidelike kommunikasie en doeltreffende koördinering sal van kritieke belang wees om die veiligheid van betogers én die breër publiek te verseker. Betogings teen immigrasie sal môre regoor die land plaasvind, om ongedokumenteerde buitelandse burgers te vra om Suid-Afrika te verlaat. Intussen het die regering […]
# Die adjunk- Misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy na bewering gisteraand in Houghton, Johannesburg, geskiet is. Hy het volgens berigte in Derde Laan gery toe hy deur gewapende mans in ‘n wit Mercedes-Benz gekonfronteer is. Twee skote is skynbaar gevuur en hy is na bewering in die […]
# The civic group Soil of Africa says the current illegal immigration crisis is the direct consequence of years of failed leadership, poor economic planning, weak border management and rampant corruption. This as anti-illegal migration groups are demanding that all undocumented foreigners leave the country by tomorrow, with planned protests across the country. Soil of […]
# Deputy Crime Intelligence boss, Feroz Khan, is in a critical condition in hospital, after he was allegedly shot in Houghton, Johannesburg, last night. According to reports, He was driving on Third Avenue when gunmen in a white Mercedes-Benz approached him. It is believed two shots were fired, and he was allegedly hit in the […]
# Acting Police minister, Firoz Cachalia, says good planning, clear communication, and effective coordination will be critical to ensuring the safety of both demonstrators and the wider public. Anti-immigration protests will happen across the country tomorrow, calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa. Meanwhile, government has reiterated that tomorrow will be treated as […]
# President Cyril Ramaphosa het ʼn beroep op koning Misuzulu Zulu gedoen om vreedsame betogings aan te moedig onder diegene wat bekommerd is oor onwettige immigrasie. Hy het die koning gister by die amptelike presidentswoning in Pretoria ontvang. Die Presidensie sê die ontmoeting is deel van die regering se voortgesette beraadslaging met rolspelers en maatskaplike […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê beamptes sal nie môre ontplooi word om wettige betogings te stop nie, maar om te verseker dat dit veilig en ordelik plaasvind. Dit kom terwyl organisasies van plan is om teen-immigrasie-protesoptogte regoor die land te hou. Cachalia het gister in Durban SAPD-lede toegespreek en beklemtoon dat […]