# Die regering het die Peo Pele-jeugfonds bekend gestel om jong entrepreneurs te help om hindernisse tot befondsing en sakeondersteuning te oorkom. Tydens die bekendstelling in QwaQwa in die Vrystaat, het die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Tembisa Ndabeni, gesê die fonds van 300-miljoen-rand sal jeugondernemings in verskillende stadiums van groei ondersteun deur die Agentskap vir […]
Die UDM het twaalf vertrekpunte vir plaaslike regering uiteengesit wat daarop gemik is om munisipaliteite te herbou en openbare vertroue te herstel. Dit sluit in, betroubare basiese dienste, skoon regering, billike tariewe, plaaslike ekonomiese ontwikkeling, behuising, landelike en stedelike vernuwing, en verantwoordbaarheid. In ‘n toespraak by die Sesde Nasionale Kongres in KuGompo-stad in die Oos-Kaap, […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says the party’s by-election victory in Emfuleni shows it can win in any community and deliver effective service. Speaking in Evaton, Hill-Lewis said DA teams had already begun clearing illegal dumping as part of visible service delivery work. He emphasised that recent wins in Emfuleni and Rustenburg demonstrate growing trust […]
# The Young Communist League of South Africa in Johannesburg has welcomed the Department of Employment and Labour investigation into the death of 29-year-old Cartrack employee Gcina Dhladhla at the company’s Rosebank offices. Deputy minister Jomo Sibiya confirmed labour inspectors have visited the site. Authorities are probing possible breaches of workplace safety laws. The organisation […]
# The government has launched Peo Pele Youth Fund to assist young entrepreneurs overcome barriers to funding and business support. Speaking at the launch in QwaQwa, Free State, Small Business Development minister Stella Tembisa Ndabeni said the 300-million-rand fund will support youth-owned businesses at different stages of growth through the Small Enterprise Development and Finance […]
# Die uitvoerende hoof van Brand South Africa, Neville Mattjie, sê Bafana Bafana se FIFA Wêreldbeker-prestasie versterk die land se wêreldwye beeld en bewys dat negatiwiteit nie nasionale veerkragtigheid kan ondermyn nie. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hy dat die span se sukses Suid-Afrika in die internasionale kollig geplaas het en gesprekke oor […]
# Die ondersoek- en navorsingsorganisasie sonder winsbejag, Open Secrets, sê ‘n klein groepie privaat-instellings beheer ongeveer ses duisend-miljard-rand se pensioenbates, wat bydra tot ongelykheid en die verwaarlosing van maatskaplike prioriteite. Die organisasie sê ekonomiese eienaarskap in Suid-Afrika is steeds hoogs-gekonsentreer onder ‘n paar groot korporatiewe spelers. Volgens die hoof van die ondersoekeenheid, Mike Marchant, dui […]
# The United Democratic Movement has outlined twelve pillars for local government aimed at rebuilding municipalities and restoring public trust. Priorities include reliable basic services, clean governance, fair tariffs, local economic development, housing, rural and urban renewal, accountability amongst others. Addressing delegates at its Sixth National Congress in KuGompo City, Eastern Cape, party leader Bantu […]
# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het lede van die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie by die vakbond sy 13de Nasionale Kongres in Boksburg aangespoor om eenheid te versterk. Die kongres het honderde afgevaardigdes bymekaargebring om organisatoriese, politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat werkers en die land raak, te bespreek. Die premier sê ‘n verenigde […]