# Madlanga commission spokesperson Jeremy Michaels says suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan has been subpoenaed to appear before the commission today, and the subpoena remains in force. This comes amid reports that Khan has been readmitted to hospital after being shot and wounded in Johannesburg in June. Michaels told the media the commission […]
# Former Parliament speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s corruption case has been postponed to 7 September for judgment on her application to be discharged. The High Court in Pretoria heard arguments from her legal team and the state, which opposed the application. The Investigating Directorate Against Corruption spokesperson, Henry Mamothame, says Mapisa-Nqakula faces 12 corruption and one […]
# Die #NotFitForPurpose-veldtog het ‘n grondwetlike uitdaging teen die Wet op die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord van stapel gestuur. Die veldtog glo die wet gee nie die raad genoeg onafhanklikheid, gesag, hulpbronne en aanspreeklikheid om GBVF effektief te beveg nie. Kayan Leung van die veldtog het aan die media gesê die hofsaak is […]
# Die Madlanga-kommissie, wat misdaad, korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel ondersoek, sal van Donderdag verdaag tot 11 September. Openbare verhore sal hierdie week op Woensdag eindig en op 14 September hervat. Die sewe werksdae is nodig om twee kommissarisse toe te laat om vorige verpligtinge na te kom. Jeremy Michaels van die kommissie […]
# Die voormalige speaker van die Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se korrupsiesaak is tot 7 September uitgestel vir uitspraak oor haar aansoek vir ontslag. Die Hooggeregshof in Pretoria het argumente van haar regspan en die staat aangehoor, wat die aansoek teengestaan het. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê Mapisa-Nqakula staan tereg op […]
# Die woordvoerder van die Madlanga-kommissie, Jeremy Michaels, sê die geskorste adjunk- Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, is gedagvaar om vandag voor die kommissie te verskyn, en die dagvaarding bly van krag. Dit kom te midde van berigte dat Khan weer in die hospitaal opgeneem is nadat hy in Junie in Johannesburg geskiet en gewond is. Michaels […]
# Build One South Africa calls for a public report on the implementation of recommendations from the Khampepe commission, three years after the Usindiso building fire in Johannesburg that killed 76 people. The party wants the City of Johannesburg and Gauteng government to reveal what action has been taken and how similar tragedies will be […]
# The Madlanga commission, investigating criminality, corruption, and political interference in the criminal justice system, will go into recess from Thursday until 11 September. Public hearings will end this week on Wednesday and resume on 14 September. The seven-working-day break is needed to allow two commissioners to honour prior commitments. The commission’s Jeremy Michaels says […]
# Build One South Africa vra ‘n openbare verslag oor die implementering van aanbevelings deur die Khampepe-kommissie, drie jaar na die Usindiso-geboubrand in Johannesburg wat die lewens van 76 mense geëis het. Die party wil hê die Stad Johannesburg en die Gautengse regering moet bekendmaak watter stappe geneem is en hoe soortgelyke tragedies voorkom sal […]