Skip to content

Eskom verskuif fokus van krisisbestuur na langtermyn-energiebeplanning [KLANK]

# Die voorsitter van Eskom se raad, Mteto Nyati, sê die kragvoorsiener betree ‘n nuwe era van verantwoordelike energiebestuur, toegespits op bekostigbare en betroubare krag. Nyati het tydens die Kern- en Skoon-energie-konferensie in Pretoria gesê Eskom beweeg ná meer as 500 dae sonder beurtkrag weg van krisisbestuur na langtermyn-energiebeplanning. Nyati sê kernkrag en skoon-steenkool-tegnologie ondersteun energiesekerheid, en planne vir 5,2-gigawatt se kernkragkapasiteit is in die vooruitsig:

ENG-NyatiOnCleanEnergy