# Woolworths has recalled its WBeauty Complete Clarifying Shampoo after tests detected bacteria in a limited batch. The 250-millilitre bottle has been removed from stores, with customers asked to return it for a full refund. Woolworths says the risk to healthy people is considered low, but people with weakened immune systems should stop using the […]
# ‘n Ekonoom van KPMG Suid-Afrika sê ‘n sterker rand sal nie die skerp styging in wêreldwye brandstofpryse in September teenwerk nie. Frank Blackmore sê die onderverhaling vir 95-oktaan petrol is een-rand-ses-sent per-liter en vir 93-oktaan staan dit op 96 sent. Die onderverhaling vir diesel is twee-rand-71- en twee-rand-92-sent. Hy sê al het die rand […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku die huidige El Niño-weerpatroon, wat moontlik die sterkste nóg kan word, sal waarskynlik van Oktober tot Januarie ondergemiddelde reënvalpatrone en bogemiddelde temperature veroorsaak. Die woordvoerder, Hannelee Doubell, sê die verskynsel, saam met aardverwarming, kan 2027 die warmste jaar nóg maak. Sy sê hittegolwe kan besonder erg wees indien droë toestande […]
# Die Internasionale Handelsadministrasiekommissie vra voorlopige maatreëls van tot 28,11-persent op die invoer van kleurbedekte staal uit China. Die maatreëls, wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan toepas, sal ses maande geld. Vervaardigers ArcelorMittal Suid-Afrika en Safal Steel het gekla Chinese staal word teen pryse onder markwaarde in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie bemark, wat plaaslike vervaardigers wesenlik benadeel. […]
# Die vonnisoplegging van die veroordeelde reeksmoordenaar Rosemary Ndlovu en haar medebeskuldigde, Nomsa Mudau, is in die Streekhof in Kemptonpark, Gauteng, tot 15 September uitgestel. Die twee is in Mei skuldig bevind aan aanhitsing tot moord omdat hul in 2018 betrokke was by ‘n komplot om Mudau se destydse man, Justice, te vermoor. Die huurmoordenaar […]
# ANC-takke in die Oos-Kaap is blykbaar in rep en roer nadat hulle die Verkiesingskommissie se sperdatum vir kandidaatlyste misgeloop het. Takke in OR Tambo, Alfred Nzo en Chris Hani vrees hulle kan uitgesluit word van November se plaaslike regeringsverkiesing. Bronne sê interne geskille oor kandidaatkeuring het indiening vertraag. Van hulle het glo eers ná […]
# The SA Weather Service warns the current El Niño weather pattern which may become the strongest on record, will probably cause below-normal rainfall from October to January, with above-normal temperatures. Spokesperson Hannelee Doubell says the combination with global warming could make 2027 the warmest year ever. Heatwaves may be severe if dry conditions occur. […]
# Four South African industry organisations have raised concerns over reports that six Chinese companies plan to establish manufacturing facilities in Gauteng. The firms are expected to produce transformers and pylons for the National Transmission Company’s expansion programme. The Power Line and Substation Association of South Africa, Manufacturing Circle, Steel and Engineering Industries Federation of […]
# The sentencing of convicted serial murderer Rosemary Ndlovu and her co-accused, Nomsa Mudau, has been postponed to 15 September in the Kempton Park Regional Court in Gauteng. They were in May found guilty of incitement to commit murder in connection with the 2018 plot to murder Mudau’s then husband, Justice. The court heard the […]