Skip to content

COSATU sê die uitgebreide werkloosheidskoers van 44% vereis besliste optrede [KLANK] 

# Die vakbondfederasie COSATU doen ‘n beroep op dringende en besliste optrede om die verslegtende werkloosheidskrisis die hoof te bied. Dit volg op die jongste syfers van Statistiek Suid-Afrika, wat toon die uitgebreide werkloosheidskoers het tussen Julie en September tot 44-persent gestyg. Matthew Parks van die federasie sê werkskepping in sektore soos finansies, vervaardiging en mynbou is nie voldoende om nuwe toetreders tot die arbeidsmark op te neem nie:

ENG ParksOnExpandedUnemployment