# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op drastiese optrede om die stygende werkloosheid wat nou 33,7-persent bereik het, die hoof te bied. Die vakbond sê 8,6-miljoen Suid-Afrikaners is tans sonder werk en daar is 571-duisend meer werklose mense en 215-duisend poste het verlore gegaan vergeleke met ‘n jaar gelede. Die vakbond pleit vir aansporings vir ondernemings wat permanente poste skep, eerder as om op korttermynaanstellings staat te maak. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die regering, die sakesektor en arbeid moet werkskepping as ‘n nasionale krisis benader:
MISA vra vir drastiese optrede met werkloosheid wat styg tot 33,7% [KLANK]
ENG PhakamileOnDrasticAction