# President Cyril Ramaphosa says he is considering the possible reinstatement of suspended National Police Commissioner Fannie Masemola. The National Prosecuting Authority formally withdrew charges against him last week. Masemola was initially charged and arrested by the Independent Directorate Against Corruption for alleged violations of the Public Finance Management Act, relating to concerns over compliance with […]
# Die dodetal na die massaskietery by die Wedela-taverne aan die Gautengse Wes-Rand het tot 18 gestyg nadat ʼn slagoffer in die hospitaal dood is. Agt mans met AK-47-gewere en pistole het Saterdagaand toegeslaan en 13 mans en vier vroue is op die toneel dood. Sommige mense is blykbaar deursoek en hul selfone gesteel voor […]
# Die MK-party se Strategiese Presidensiële Span sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak dat hy twee partylede weer moet aanstel, is nie slegs ʼn regskwessie tussen twee individue nie. Die leier, Jacob Zuma, het Pumlani Kubukeli en Khanyisile Litchfield-Tshabalala verlede maand uit die party en Parlement geskors en beskuldig hulle dat hul gedrag die reputasie, […]
# The death toll from the Wedela tavern mass shooting on the West Rand has risen to 18 following the death of a victim in hospital. Eight men armed with AK-47 rifles and pistols opened fire on patrons at the tavern on Saturday night, killing 17 people, 13 men and four women. The suspects also […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê Suid-Afrika se toekoms hang af van staatsinstellings se vermoë om beleid en staatshulpbronne te gebruik om sigbare verbetering in mense se lewens te bring. Sy het gister die 25ste konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Openbare Administrasie en Bestuur in Durban toegespreek. Simelane sê menslike nedersettings […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, en sy adjunk Joe Phaahla, het bewerings van onnodig verhoogde advertensiekontrakte na die Spesiale Ondersoekeenheid, die Ouditeur-Generaal en die Openbare Beskermer verwys. Volgens News24 is kontrakte vir die Nasionale Gesondheidsversekering se bemarking en gesondheidskommunikasie wat aanvanklik net meer as ʼn duisend-rand werd was, tot altesaam 182-miljoen-rand verhoog. Die […]
# The MK Party’s Strategic Presidential Team says the Western Cape High Court ruling, ordering it to reinstate two party members, is not merely a legal dispute between individuals. Leader Jacob Zuma expelled Pumlani Kubukeli and Khanyisile Litchfield-Tshabalala from the party and Parliament last month, accusing them of conduct that undermined the reputation, unity and […]
# Die nasionale ondersoek na die aanmelding, slagoffer-ondersteuning en voorverhoor-werking van die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord is verleng. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe doen die ondersoek. Die Menseregtekommissie se woordvoerder, Wisani Baloyi, sê die […]
# Die vakbondfederasie SAFTU vra vir die totstandkoming van ‘n breë nasionale beweging om misdaadbendes te ontwapen en gemeenskappe uit geweld te red. Dit volg na twee massaskietvoorvalle die afgelope naweek in Gauteng en die Wes-Kaap waarin 27 mense dood en 26 beseer is. Asive Dyani van SAFTU sê die regering kan nie die verspreiding […]